Listen

Description

Kersfees herinner ons aan die verstommende nuus dat God MENS GEWORD HET. Dit is noodsaaklik dat ons die menslikheid van Jesus bely, want sonder 'n menslike Verlosser is daar geen verlossing vir mense moontlik nie.

Teks: 1 Johannes 4:1-11 (AFR2020)

Prediker: Johan Verster

Datum: 30 November 2025