Listen

Description

Die gepaste reaksie vir die wat weens hul sonde in duisternis wandel, is om in geloof na Jesus as die Lydende Dienskneg te kom en in afhanklikheid op Hom te vertrou as God se lig vir die nasies.

Teks: Jesaja 50 (AFR2020)

Prediker: Johan Verster

Datum: 25 Januarie 2026