Riaan Smit is die growling frontman en guitarist in Crimson House, ’n eclectic rock band al die pad van Windhoek af. Hy kom kuier vir ’n tweede keer op die podcast na 10 jaar, gaan luister ook Episode 44 vir daai back story. Riaan is ook Willim se neef en hulle catch op oor alles van Johnny Cash, Riaan se albums, musiekbedryf-dinge en hoe dit is om ’n pa te wees.
Kom kyk die Willim Welsyn band by Karoo 62 se Karoo Bike Burn die naweek van 1 tot 3 Mei, besoek www.karoo62.com vir meer inligting.
Ou en nuwe luisteraars: as jy bly is die WAT Podcast is terug op die lug en wil help om dit aan die gang te hou, ondersteun gerus die comeback! Jy kan iets bydrae via PayPal by www.paypal.me/willimwelsyn of gaan na watpod.podbean.com. As jy belangstel om te adverteer op die show of sommer net 'n brief wil skryf, stuur 'n e-pos na williamwelfare@gmail.com.