Rian
Zietsman is die main guitarist in Taxi Violence en een van die twee bassists in
BEAST.
Rian het
onlangs ophou rook. Hy kom riff in die garage oor drie van sy main musical
influences: Pink Floyd, Nirvana en Queens of The Stone Age. Daar’s stories oor
Cape Town kids, buskinders, acid-koppe en ander kinders wat hulle CDs moes
verbrand. Hulle gesels ook oor Taxi Violence, BEAST, day jobs en hoe hy al USB
logic analysers gebou het in ’n garage.
En
obiviously gesels hulle oor guitars!
Onthou ook asb: Vhmusic.co.za launch die 28ste Nov. ’n nuwe online music shop, my Engelse plaat Shunt op vinyl en die documentary wat ek gemaak het ‘Zeegunst: By Invite Only’ op DVD. Dit alles gebeur by Ellington’s in Bellville met een moerse party. Click hier om die event te join.