Gian Groen kom kuier in die garage en vertel vir Willim hoe
hy sy job as ’n pluimveeteler gelos het om ’n sy band Spinnekop te begin.
Hulle gesels oor hoe Laurika Rauch hom genader het om sy
song te cover, hoe sy eerste volband gig saam met ’n klomp metal acts was met
varkkoppe op die stage en wat die implikasies is wanneer jou vrou jou
booking agent en manager word.
Hy vertel ook van Anton Goosen se mentorskap en hoe hy al moes gedeal het met ’n girl wat in die koerante geclaim het dat hy haar swanger
gemaak het.