Listen

Description

André Kriel is die kitaarspeler met die goeie postuur in
daai badass blues-rock band van Pretoria: Black Cat Bones.

Willim en André was die naweek loghut-bure in Ponta Malongane
toe hulle by STRAB in Mozambique gespeel het. En natuurlik móés daar toe ’n onderhoud
gedoen word op die stoep oor André se kinderdae, sy pa wat ook ’n working muso
was, die dae in die army en al die verskillende jobs wat hy moes doen voor hy self
’n voltydse musikant kon word.

Hierdie episode is met trots geborg deur De Kreeft Stamkafee at Saronsberg Teater Tulbagh en die Kreefhotel by Oppikoppi.
Gaan na plankton.mobi en hit “Kreefhotel” in die search bar om jou goedkoop
earlybird special te gaan book.