Listen

Description

Eggenotes

In hierdie episode word die lewe van dr DF Malan se eggenote, Maria Malan (née Louw), behandel.

Beide was betrokke by die uitbou van die Nasionale Party in Kaapland. Dr Malan, as NP- leier in die vermelde provinsie, het Maria gereeld by funksies ontmoet.

Wat het gebeur toe sy in 1948 die premiersvrou word? Luister gerus saam na hierdie episode van Eggenote.


Hosted on Acast. See acast.com/privacy for more information.