Ek gesels hierdie week met André van Wyk oor die verantwoordelike bestuur van finansies. André is 'n finansiële adviseer en wil graag mense help om meer ingelig te wees oor hoe om hulle finansies beter en meer volhoubaar te bestuur.
Kontak hom gerus hier:
083 609 1413
andre@bredfin.co.za