Gesprekke oor hopeloosheid, angs, depressie en die God van alle hoop. Ons almal was al letterlik op moed-verloor se vlakte. Ek gesels oor die God van Hoop wat ons valleie van hartseer en moeilikheid in 'n deur van hoop kan omskep.
Want to check another podcast?
Enter the RSS feed of a podcast, and see all of their public statistics.