Listen

Description

Gesprekke oor hopeloosheid, angs, depressie en die God van alle hoop. Ek deel my eie storie waar ek vir oor die vyftien jaar aan en af met depressie moes stry. Ek help graag stigmas afbreek om jou juis hoop te gee!