Listen

Description

Gesprekke oor hopeloosheid, angs, depressie en die God van alle hoop. Al ooit gewonder hoe depressie lyk en hoe weet mens iemand het depressie? Ons kyk na die algemene simptome van iemand wat moontlik depressief kan wees.