Listen

Description

Gesprekke oor hopeloosheid, angs, depressie en die God van alle hoop. Almal het 'n storie en elke storie het 'n begin. Soos ek verder my eie storie deel gesels ons oor die oorsprong van depressie. Ons kyk na dit van verskeie invalshoeke om juis 'n beter begrip vir dit te kry.