Listen

Description

Gesprekke oor hopeloosheid, angs, depressie en die God van alle hoop. Is daar oorwinning oor depressie of te midde van depressie. In hierdie deel 1 gesels ek oor die krag van "uitroep na God".