Listen

Description

Ek en John-henry ken mekaar nou 7 jaar, maar dit voel soos 70, ons het al lekker diep spore getrap en hy het my baie geleer. Mens kan min sleg van die man sê... Ons chat oor branding, media, oor TV en ons eie nuwe dinge saam.

Op ’n ernstige noot word vervaardig by The Media Farm.

Ons kan jou besigheid en produkte ook help om uit te staan tussen al die geraas!
Indien jy enige video, klank, web, of digitale media gemaak wil hê, kom maak ’n draai op die plaas.
Besoek www.mediafarm.co.za nou.

Deel asb hierdie podcast met 1 vriend wie jy dink dit sal geniet.

Podcast en video vervaardig deur: The Media Farm