Listen

Description

Ontmoet vir Pottie: The man with many faces.

Pottie is 'n pel van my, en wat is nou lekkerder om lekker goed te doen, saam met lekker mense, onder die vaandel van "werk"?

Chat 'n Bietjie Ball se gewildheid het ons almal verras, vir my die meeste van almal en my gesprek met Pottie is die bewys daarvan dat 'n mens minder moet wonder of jy iets moet doen... Gaan eerder oor tot aksie, doen dit en kyk wat gebeur, want die teendeel is 'n wêreld  sonder great herinneringe en minder lag.

Dankie Pottie dat jy kom chat het!

As jy van hierdie podcast hou, gee asb vir ons 'n eerlike "rating" en deel dit met jou pel.

Op ’n ernstige noot word vervaardig by The Media Farm.

Ons kan jou besigheid en produkte ook help om uit te staan tussen al die geraas!
Indien jy enige video, klank, web, of digitale media gemaak wil hê, kom maak ’n draai op die plaas.
Besoek www.mediafarm.co.za nou.

Deel asb hierdie podcast met 1 vriend wie jy dink dit sal geniet.

Podcast en video vervaardig deur: The Media Farm