Stres, angs, depressie, verslawing! Temas waaroor ons nie baie wil praat nie, maar temas wat baie van ons affekteer!
Ek gesels met Lario en Pietie oor hierdie kwessies wat ons almal raak.
Hierdie gesprek is ‘n moet vir almal!
As jy in kontak wil kom met ARC Addiction Recovery Centre of Lario hier is die details:
011 425 0265 of 066 485 6023
2 Ewing Street Rynfield Benoni en die nommer is:
Pietie Beyers IG: @pietiebeyers
Op ’n ernstige noot word vervaardig by The Media Farm.
Ons kan jou besigheid en produkte ook help om uit te staan tussen al die geraas!
Indien jy enige video, klank, web, of digitale media gemaak wil hê, kom maak ’n draai op die plaas.
Besoek www.mediafarm.co.za nou.
Deel asb hierdie podcast met 1 vriend wie jy dink dit sal geniet.
Podcast en video vervaardig deur: The Media Farm