WELKOM OP ONS STOEPOns nooi jou uit om die Stoepsit reis saam met ons te begin! In hierdie kort trailer episode gesels Wian & Leon oor die kultuur van Stoepsit, watter sleutelelemente nodig is vir 'n lekker Stoepsit sessie en wat jy kan verwag van Stoepsit seisoen 1.
Vind ons stoep op
Facebook en
Instagram as "Stoepsit Potgooi", of stuur vir ons 'n epos na stoepsitpotgooi@gmail.com
Die fantastiese Stoepsit kuns word gemaak deur
Ineffable Digital Designs.
Trek 'n stoel nader, en
Welkom Op Ons Stoep.Tema Musiek: Infraction - Holiday