Listen

Description

Hierdie is SÊ DIT SOOS DIT IS

 

Vandag gesels Gerhard met Chris Lourens: ‘n Man in rolstoel met ‘n interessante plan wat baie verligting en vryheid kan bring oral oor die wêreld.

 

https://bit.ly/SDSDI009  

 

Deel dit met iemand na aan jou.

Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.