Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, gesels met Dr. Dirk Hermann, Uitvoerende Hoof van Solidariteit, oor die BELA-wet. Wat beteken dit vir Afrikaanse skole en ouers?
YouTube & Podcast: https://bit.ly/sdsdi041
Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.