Listen

Description

Hierdie is Sê Dit Soos Dit Is.

Vandag gesels Gerhard weer met prof. Erik Holm. Hulle oor insekte, bye en produktiewe boerdery.

Deel dit met iemand.

Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.