Vandag gesels Gerhard Papenfus met Hartogh Streicher.
Hartogh is ‘n formidabele besigheidsman wat die waarde van groei verstaan.
Hulle bespreek lesse rondom verkope, transaksies, kliënte en gesels oor die Dinokeng Reservaat, wat deesdae Hartogh se aandag geniet.
Deel dit met iemand.
Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.