Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, gesels met Johan Steyn oor sukses en verandering. Hoe benader ons verandering? Wat is die uitdagings?
YouTube & Podcast: https://bit.ly/sdsdi036
Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.