Listen

Description

Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, gesels met Johan Steyn oor sukses en dissipline. Oor watter dissiplines beskik suksesvolle mense?

YouTube & Podcast: https://bit.ly/sdsdi037

Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.