Listen

Description

Hierdie is SÊ DIT SOOS DIT IS

Vandag gesels Gerhard met JP Botha. JP het besluit die brandweer kort hulp. Nou help hulle talle mene. Luister waarmee hulle doenig is.

Dankie JP!

Deel dit met iemand na aan jou: https://bit.ly/3ODlL76

Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.