Hierdie is SÊ DIT SOOS DIT IS
Vandag gesels ons met Koos Malan: Koos is ‘n konstitusionele juris. Ons praat oor die grondwet en hoe dit in Suid-Afrika uitspeel. Wat is die rol wat ‘n staat moet vervul? Wat is die rol van die burgers binne die staat?
https://bit.ly/sdsdi008
Deel dit met iemand na aan jou.
Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.