Listen

Description

Sê Dit Soos Dit Is: Episode 047 - Koos Malan 4

Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, gesels met Prof. Koos Malan,  konstitusionele juris, oor die regering van nasionale eenheid en die onmiddelike uitdagings.

 YouTube & Podcast: https://bit.ly/sdsdi047

Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.