Hierdie is SÊ DIT SOOS DIT IS
Vandag gesels Gerhard met Mathys Roets.
Mathys is 'n musikant en ons praat oor sy uitdagings, sy musiek en sy siening ten opsigte van besigheid en waardetoevoeging.
Deel dit met iemand na aan jou.
https://bit.ly/sdsdi014
Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.