Sê Dit Soos Dit Is: Episode 068 - Nick van Rensburg
Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, gesels met Nick van Rensburg, 'n gerekende besigheidsman wat deur dwelms alles in sy lewe verloor het. Nick kon dit regkry om uit haweloosheid op te staan, en vandag help hy ander om hul donker geskiedenis te verruil vir 'n positiewe toekoms.
YouTube & Podcast: https://bit.ly/sdsdi068
Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.