In vandag se episode gesels Gerhard Papenfus met PC Ferreira: ’n Boer - ’n besigheidsman - ’n familieman en ons praat toerisme, skuld, innovasie en vooruitgang.
https://bit.ly/sdsdi007
Deel dit met iemand na aan jou.
Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.