Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, gesels met Prof. Danie Goosen van Akademia.
Hulle gesels oor die "era van verandering" en die noodsaaklikheid van grense in vandag se samelewing.
YouTube & Podcast: https://bit.ly/sdsdi044
Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.