Listen

Description

Vandag gesels Gerhard Papenfus met dr. Theo de Jager. 

 Theo de Jager is 'n boer, voorsittter van die SA Agri-Inisiatief en voormalige voorsitter van die Wêreld Landbouorganisasie. Ons bekyk wetgewing rondom rassekwotas en hoe dit boere raak.

 

Ons praat oor raskwotas in die werksplek en vra: “wat nou?” 

 

Deel dit met iemand.

Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.