Boeta was ‘n jong bytjie en hy was baie nuuskierig oor die buitekant en al die blomme en diere. Op ‘n dag, praat die Koningin by met hulle almal. Oeps, ek dink nie Boeta moes sommer net met haar gepraat het nie...
©DieStoriekas
©Anton&NelienSmith2023/2024/2025