Listen

Description

Welkom by die heel eerste episode van die Jungu Josh-podsending! In hierdie kort en avontuurlustige 15 minute leer ken jy:

Constant van Graan, die skrywer van Jungu Josh, neem jou saam op reis - met ’n voorsmakie van die karakters, temas, musiek én wat jy in komende episodes kan verwag.

As jy hou van avontuur, geheime en stories wat met jou práát - dan is jy op die regte plek.

Kalimbula wag…

(Hierdie podsending is in Afrikaans. Besoek jungujosh.com/en vir meer oor die reeks in Afrikaans en Engels.)