Listen

Description

Send us a text

"Winter in Kanada" maak mense uit SA bang: want Son en SA het sinoniem geword. "Ek sal nooit in die sneeu kan aard nie!" roep Suid-Afrikaners uit. Ek antwoord hierop, "Ek sal nooit weer in onveilig kan aard nie." Mense is bang om hulle land te verlaat. "Winter/sneeu" word net 'n verskoning om nie te trek nie. Enige verandering is swaar. Die massiewe besluit om uit jou land weg te trek en jou familie en vriende te los, is te swaar. Dus, kies mens iets in die ander land (Kanada) waarmee jy sĂȘ jy nie KAN saamleef nie. Jy kan. Jy wil nie. Dit maak nie saak nie, maar miskien moet jy dink aan die "afwesigheid van gevaar". Vrede en veiligheid is baie meer as net 2 woorde.

Support the show