Listen

Description

Daar is twee uiteenlopende standpunte oor die mens.

Luister in dié episode van Botsende Standpunte na prof. Danie Goosen, die uitvoerende hoof: Akademie asook filosoof, en dr. Daniël Maritz, die bestuurder: NP van Wyk Louw-sentrum, terwyl hulle die tema van die mens bespreek.

Beskikbaar op YouTube en talle podsendingplatforms.

#MyAkademia #Filosofie #Afrikaans #Podsending #Videoreeks