Listen

Description

Ons sê altyd dat goeie grense goeie bure maak.

Luister in dié episode van Botsende Standpunte na prof. Danie Goosen, die uitvoerende hoof: Akademie asook filosoof, en dr. Daniël Maritz, die bestuurder: NP van Wyk Louw-sentrum, terwyl hulle die tema van grense en uiteenlopende idees daarrondom uitpak. Hier daag hulle ons uit om na te dink oor die impak of die afwesigheid van grense.

Beskikbaar op YouTube en talle podsendingplatforms.

#MyAkademia #Filosofie #Afrikaans #Podsending #Videoreeks