Listen

Description

Lydenstyd is wat ons dié tyd van die Kerkjaar noem, wat uitloop in Paasnaweek. Dis dalk vreemd dat ‘n kalender ons moet dwing om op lyding te fokus…asof die lewe dit nie in elk geval doen nie.

- André Serfontein