Listen

Description

Vandag kom die reeks, ABSTRAK, oor die Heilige Gees tot ’n einde.

Wanneer ek en jy toelaat dat ons gedagtes en optrede deur die Gees gevorm word, lei dit na lewe en vrede. Dit is hoe die hemel en die aarde bymekaar kom, die Gees van God en die mens - in my en jou.

Ek begin met ’n storie oor kuns en geloof, ons gesels oor die gawes van die Gees en hoe ons aanklank vind by die Heilige Gees.

- Deon -

 

[Word deel van die WhatsApp-groep]

Navrae: info@sg.org.za