Wanneer ons bewus raak van die Gees se inwoning, raak ons bewus van iets groter as onsself. Anders. Bewussyn. Gewete. lnnerlike gesprek - gedagtes; gebed. Dis soos 'n
verhouding, en die Gees het die sensitiwiteit van 'n persoon. Die Gees se aandeel in hierdie verhouding is veeldoelig, verken vandag saam met ons verder.
-- André