Listen

Description

Die openbaring van God wat ons in hierdie reeks - dalk spesifiek vandag - wil herontdek, is die volgende: GOD BEWEEG! Hierdie beweging hou besondere potensiaal in. Hierdie beweging betrek my!

Hoe ontwaak ons vir God se beweging?