Listen

Description

"...vandag staan die deurwinterde vreugde wat Jesus bring
in kontras met die verskietende opflikkeringe van plesier en
geluk wat ons soms soos ’n Suiderkruis volg."
- Pieter Roeloffse