Wouter vd Merwe gesels vanoggend, veral met die Pa's, oor hoe "Swaarkry karakter bou"
In die diens gaan hy die volgende punte aanraak:
1. Swaarkry is deel van die lewe wat die Here tot ons voordeel gebruik as ons hom dien
2. Wat doen ander met swaarkry?
3. Wat doen ons in waarkry?
Skakel ook 17:00 aanlyn in vir ons diens, ons het ’n bedieningspan beskikbaar indien jy gebed benodig:
Church Online: https://lwc.online.church/
Preeknota's is hier beskikbaar:
http://bible.com/events/49090965
Webtuiste: https://www.lwc.org.za/
YouTube: https://buff.ly/3b67yKD
Facebook: https://buff.ly/2KwMh1q
Laai vandag nog ons APP af en kyk saam:
https://subsplash.com/lewendewoordcenturion/app
Laai vandag nog ons APP af en kyk saam:
https://subsplash.com/lewendewoordcenturion/app
.
.
#JesusIsGroter #nuweseisoen #kerkfamilie #kerkaanlyn #SoekGodEerste #thinkrevival #HeiligeGees #HolySpirit #JesusIsGroter #salwing #anointing #koninkrykslewe #kultuur #kingdomculture #groei #snoei #nuwelewe #WoutervanderMerwe #Toerusting #WoutervdMerwe #Verheerliking #HeiligeGees