Listen

Description

Wouter gesels hierdie Sondagoggend, tydens ons 9:00 oggenddiens, met JOU oor "Die Here praat jou taal!."
Ons kan nie wag om jou te sien nie!

Preeknotas beskikbaar op Youversion: http://bible.com/events/49040352

Indien jy graag op hoogte van ons eredienste en aktiwiteite wil bly, kan jy hierdie skakels volg:
Die LWC-App:
https://subsplash.com/lewendewoordcen...
LWC WhatsApp-groep skakel:
https://chat.whatsapp.com/F8Bsi4770Ra​...
OF
https://chat.whatsapp.com/EYDhhzzrwod​...
Ons verseker u dat geen onnodige boodskappe en/of foto’s op die groep geplaas sal word nie.

Indien julle enige vrae het of gebed verlang kan jy gerus ons aanlyn, interaktiewe kerk gaan besoek: https://lwc.online.church/​

Vir meer inligting gaan besoek ons webtuiste: https://lwc.org.za/