Listen

Description

In die laaste Sondag van die EEN Tshwane reeks, deel Wouter van der Merwe met ons oor die krag van die Een. Hoe ontwikkel jy sinergie? En dan nog meer; verheerlik, verkondig en versorg.
Wouter van der Merwe, Sondag 29 Mei, 09:00