Glow in the Dark was hierdie jaar se tema vir ons jaarlikse damestee. As jy dit gemis het hoop ons jy kan dit volgende jaar maak!
Nicolette Steel, ons spreker hierdie jaar, het ons weer kom wys hoe mens skyn in die donkerste van donker tye.