Listen

Description

Jorrie Jonker, Gerrit van Veuren en Johann Herbst gesels oor wat agter die skerms gebeur het met die naweek se eredienste en wat om te verwag eerskomende Sondag by Lewende Woord Centurion