Wouter van der Merwe
16 September 2018 - Aanddiens
Followers - Leierskap
Tel jou kop op en loop voor!
2Tim. 1:6-8 (11&14)
Lei vanuit:
Selfversekerdheid in Christus! - dit skep vertroue
Obama: "confidence makes a leader, but competance sustains one"
Insecure leaders
2. Nederigheid. 1Petr.5:5-7
Sir Laurence Olivier:
"Humility enough to prepare &
Confidence enough to perform,
makes for a good actor!"
Vernedering is gedwonge nederigheid.
# Prakties: druk doelbewus iemand anders in die spotlight die week.
3. Entoesiasme - v. 14
Op pad êrens heen?
Wat vervul jou?
Wat is jou einddoel wat jy jaag en wat is die een wat jy eintlik moet jaag?
Mense volg selfversekerde, nederige en entoesiastiese leiers!