Hoe kon ons ooit die Ou Testament lees sonder om Jesus Christus, daarin te sien! In hierdie reeks kyk ons intens na elke aspek van die Tabernakel. Elke meubelstuk asook die struktuur is vir ons vol simboliek en betekenis.
Ek vertrou dat hierdie reeks, net soos vir baie ander, jou sal help om te groei in jou verhouding met Jesus Christus, en jy Hom in alles sal kan sien!