Ons ken nie werklik liefde nie. Die Woord "liefde" word so maklik gebruik. Ps Gert praat met ons oor ons liefde in vergelyking met Sy liefde.