Listen

Description

wat is geloof? hoe kan jy glo as jy nie weet wat geloof is nie?

Aanbidding is nie geloof nie - Moslems, Budiste en Hindus aanbid ook.
Gehoorsaamheid is nie geloof nie, alhoewel dit 'n produk/vrug is van iemand wat glo, is dit steeds nie geloof nie - baie ander godsdienstige instansies glo.

So wat is geloof en wat glo jy?